PUBLISEER JOU STORIE – VALENTYN UITDAGING
Word ‘n lid van ons Facebook-blad en neem deel aan verskeie uitdaging en publiseer jou skrywes. Uitdagings word gereeld geplaas op PENdit.za se Facebook-blad. Lede kan deelneem aan hierdie verkeie uitdagings en selfs pryse wen. Skrywers se werke word gekeur en wenners se skrywes word in ‘n keurbundel gepubliseer deur PENdit.za na dit geproeflees is.