MOEDERTAALFEES – Afrikaans
Moedertaaldag 21 Februarie 2019 Moedertaalfees is ’n inisiatief van PENdit.za ter bevordering van Afrikaans Verhaalkuns. MOEDERTAALDAG is op 21 Februarie, wêreldwyd. Ons nooi al ons lede uit om deel te neem aan ons 3 dae program: 20 – 22 Februarie 2019. Indien jy ‘n lid van PENdit.za wil word, registreer op ons blad of sluit