Welkom by PENdit.za

Vir talentvolle Afrikaanse skrywers wat graag hul werk wil publiseer en met ander wil deel

Ses Dae – Afrikaans keurbundel – binnekort te koop!

Ses Dae – Afrikaans keurbundel – binnekort te koop!




 

Ses Dae – Pendit.za se tweede keurbundel word binnekort bekendgestel

 

Hierdie keurbundel is uitsonderlike mens-verhale binne die milieu van die natuurskepping – Moeder Aarde. Elemente soos water, wolke, bos, berge, woestyn en wind word gebruik as agtergrond en word unieke verhale geskep uit die pen van ons talentvolle skrywers.

In ses dae is die hemel en die aarde geskape. Die mens het opdrag gekry om dit te bewoon, te bewerk en te bewaar. En binne dié opdrag beleef mens en natuur ’n simbiose deurvleg met lief en leed.

Maar daar is immer ’n slang in die gras …

 

HOU GERUS ONS BLAD EN DIE PERS DOP!

 

INKOPIES: http://pendit.co.za/afrikaanse-boeke-deur-talentvolle-afrikaanse-skrywers/

admin

You must be logged in to post a comment