Welkom by PENdit.za

Vir talentvolle Afrikaanse skrywers wat graag hul werk wil publiseer en met ander wil deel.

Argief April 2019

CROYEZ LITERÊRE TOEKENNING – PENdit.za

Drie PENdit.za skrywers ontvang erkenning vir hul kortverhale Ons lesers was baie beïndruk met die gehalte van die verhale wat ontvang is. En veral omdat dit deur opkomende skrywers voorgelê is – Zalman S. Davis, VOORSITTER   Erkenning is ontvang deur drie van ons PENdit.za skrywers vir hul inskrywings vir die CROYEZ LITERÊRE TOEKENNING Kompetisie. Bets Koen, Bianca Botha

Read More

SKRYWERSWERKSWINKEL – Swellendam – PENdit.za

Skrywerswerkswinkel in Swellandam  – insamewerking met Swellendam Winter School BETS KOEN EN RONéL DUNN bied gedurende die week van 13 – 17 Mei 2019 ‘n 5-dag skrywerswerkswinkel op Swellendam aan.  Werkswinkel se prys is R3 350 per persoon. Die kostes sluit in verversings asook vier 2-gang middagetes. Akkommodasie is beskikbaar teen spesiale pryse vir kursusgangers

Read More