RSG en Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie
Hierdie is jou kans om groot pryse te wen! Kopie vanaf RSG webwerf: Die RSG en Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie is vanjaar 23 jaar oud met prysgeld ter waarde van R90 000. Die wendrama sal vanjaar R35 000 ontvang, terwyl die tweede en derde plek met prysgeld van onderskeidelik R25 000 en R15 000 bekroon sal word. Die Jong Skrywer (jonger