CIRCA – PENdit.za SE DERDE KEURBUNDEL
DERDE KEURBUNDEL
OOR DIE EEUE HEEN
PENdit.za se derde Kortverhaalbundel,CIRCA, handel oor die verskillende tydperke vanaf die steentydperk, barok, middeleeue, lighartige 1920’s, flambojante en rock ‘n roll 1950’s, die waaghalsige hippie en mini 1960’s, asook die toekoms en legendariese fantasie.
Daar eers groot opwinding tussen ons lede! Die tydperk, Barok, is reeds gedek en tans is die lighartige 1920’s as uitdaging op ons Facebookblad geplaas. Die titel CIRCA verwys na die verskeie tydperke.
Daar word in detail aan die lede verskeie inligting verskaf wat as hulpbron dien. Hierdie hulpbronne dek die geskiedenis, verskeie belangrike persone, karakters, plekke en selfs artikels uit die tydperk.
Besoek gerus ons Facebookblad:https://www.facebook.com/groups/1916633848454903/
REGISTREER: http://pendit.co.za/registreer-vir-blootstelling-van-jou-skryfwerk/