NS Kreatiewe Ontwerp
NS Kreatiewe Ontwerp – ONS VISIE:
- Ons is ’n besigheid en instansie wat onsself daaraan toelê om Afrikaanse skrywers en digters van hulp te wees.
- Met die samewerking van PENdit.za, Afrikaanse verhaalkuns te bevorder en te bemark.
- Om begin-skrywers hulp te verleen met idees, bemarking, raad en bystand.
- Om deur kreatiwiteit en ontwerp kwaliteit te skep wat skrywers bevoordeel en Afrikaans na ’n moderne vlak te neem.
- Alhoewel winsgewend, pas ons pryse aan om kliënte tot diens te wees en om almal te akkommodeer.
- Ons glo in die ontwikkeling van Afrikaans, die behoud daarvan en deel ons visie met trots aan almal op alle vlakke.
Wat ons doen:
- Boekomslag ontwerp (sien artikel hieronder en voorbeelde van ons werk)
- Bemarkingsmateriaal – video’s vir boekbekendstelling op media platforms EN boek MOCK-UPS (sien foto’s onder)
- Webtuistes
- PENdit.za Nuusbrief Advertensies
- Logo ontwerp
Afrikaanse skrywers is ’n klein gemeenskap en daarom strek ons ons hand uit om mede skrywers van hulp te wees. Neem hierdie uitnodiging aan indien jy hulp verlang.
Vir ‘n unieke boekomslag / kwotasie, kan jy DIE ONTWERPER, NS Kreatiewe Ontwerp kontak per e-pos nicoschamrel@gmail.com
WEBWERF: https://nicoschamrel.wordpress.com/ns-kreatiewe-ontwerp/
https://www.facebook.com/groups/1916633848454903