Welkom by PENdit.za

Vir talentvolle Afrikaanse skrywers wat graag hul werk wil publiseer en met ander wil deel.

Argief October 2019

Hasepad Uitgewers

Hasepad Uitgewers

Wil jy graag jou manuskrip, boek of skrywes publiseer? HASEPAD UITGEWERS bied jou die geleentheid, gratis! Stuur jou geproefleesde manuskrip aan Hasepad. Hasepad Uitgewers skep vir jou ‘n profiel en skakel na jou profiel en boeke. Hulle bemark daarna jou boek dat die rook trek. Jou boek is dan wêreldwyd beskikbaar en aflaaibaar – toegangklik

Read More

TYDPALET nuwe Afrikaanse keurbundel

TYDPALET nuwe Afrikaanse keurbundel

Tydpalet is PENdit.za se derde keurbundel wat verskeie kortverhale bevat. Dit sluit nostalgiese verhale in oor die DRAADLOOS, verskeie tydperke, ongewone moordverhale, die goeie ou dae, selfs fantasie en die romanse. Hierdie keurbundel sal vroeg 2020 beskibaar wees. Moenie hierdie bundel misloop nie. Die verhale word gekeur deur ‘n kundige paneel en deur talentvolle skrywers

Read More

Afrikaanse Spelling: los- en vasskryf

Afrikaanse Spelling: los- en vasskryf

Die Los- en vasskryf van woorde: VASSKRYF: Woorde wat een begrip is, word in Afrikaans (anders as bv. in Engels) vas geskryf, byvoorbeeld: Afrikaansonderwyser. Onthou – ‘n koppeltekenwoord is ook een woord. SAMESTELLINGS word as een woord geskryf: ‘n naamwoord + naamwoord, bv: skoolkind ‘n naamwoord + voornaamwoord, bv: pa-hulle, Naledi-hulle ‘n naamwoord + voorsetsel,

Read More