Elsabé is ‘n plattelander van geboorte (kleine Makwassie). Na skool het sy ‘n BSc (Ekonomie) graad en HOD behaal aan NWU. Elsabé is getroud met Anthonie en saam bedryf hulle hul eie besigheid in Johannesburg, Trophy Africa. Hulle het twee kinders, Anthoon en Tialet wat met Theunis getroud is. Die gesin was voorheen woonagtig in Klerksdorp, Gurue (Mosambiek), Pretoria en Lichtenburg.

#vlugenterug

#vlugenterug

Ten midde van bisarre en lewensgevaarlike besluite deur ʼn outoritêre owerheid op die afgeslote Lekuta-eiland, droom Munnik Roux oor ʼn toekoms saam met sy rissiepit Amina Jansen in #perspaleis. Die Jansen-gesin en Amina se beurt ontketen ‘n gewaagde vlugplan in ‘n defekte vliegtuig, ʼn gevaarlike stryd om oorlewing en ʼn herontmoeting met ʼn oënskynlike vervelige jongman, Zoop Viljoen. Elsabé Welman se avontuur #vlugtenterug weef ʼn tere liefdesverhaal met ʼn spanningsdrama uit die hoogte rakke.

More info →
Buy from Amazon Kindle
Buy from Amazon
#vlugenterug

#vlugenterug

Author:
Genre: Roman / Fiksie

Ten midde van bisarre en lewensgevaarlike besluite deur ʼn outoritêre owerheid op die afgeslote Lekuta-eiland, droom Munnik Roux oor ʼn toekoms saam met sy rissiepit Amina Jansen in #perspaleis. Die Jansen-gesin en Amina se beurt ontketen ‘n gewaagde vlugplan in ‘n defekte vliegtuig, ʼn gevaarlike stryd om oorlewing en ʼn herontmoeting met ʼn oënskynlike vervelige jongman, Zoop Viljoen. Elsabé Welman se avontuur #vlugtenterug weef ʼn tere liefdesverhaal met ʼn spanningsdrama uit die hoogste rakke.

More info →
Buy from Amazon Kindle
Buy from Amazon