MY GEBED VIR ’N BOER KAN BESTEL WORD!

PRYS: R140 + R60 (PAXI)

Hierdie besonderse boek is ’n fondsinsamelingsprojek deur NS Liefdesdiens. Dit bestaan uit gebede, skrywe en gedigte deur 60 bekendes, asook bydraes deur die publiek. Hierin word daar hulde gebring aan die boer en sy werkers, asook gebede vir die veiligheid van ons land se boere – hulle wat ons voorsien van kos op ons tafel.

Die fondse uit die verkope sal aangewend word om hulp aan slagoffers van plaasaanvalle te verleen. Jou bydrae is dus goud werd!

OM DIE BOEK TE BESTEL:

Stuur jou bestelling en bewys van betaling na bets.adminco@gmail.com asook hierdie inligting:

  1. Jou naam en van (gebruik dit ook as verwysing vir betaling).
  2. Hoeveelheid boeke (indien jy meer as een boek bestel, betaal jy net eenmalig R60.00 afleweringfooi. Die afleweringsfooi mag ook verskil indien dit ʼn hele paar boeke is).
  3. Straatadres of kode van jou naaste Pep Stores.
  4. Jou selnommer (jy sal verwittig word van aankoms van pakkie by jou plaaslike PEP). Aflewering kan tot 4 weke neem.

AFLEWERING kan tot ongeveer 4 weke neem.

BANKBESONDERHEDE:

BANK: Capitec Bank

BANK KODE: 470010

REK NO: 1736577741

REK NAAM: NS Act of love

Spaarrekening

JOU VERW: Naam & Van