PENdit.za beskou alle korrespondensie as vertroulik. Geen e-posadres of enige inligting mag verskaf word aan enige persoon, webblad, instansie of enige ander organisasie nie. Enige werk wat aan PENdit.za gestuur word, is die eiendom van die skrywer en mag net met die skrywer se toestemming publiseer word.

Kontak ons vir verdere navrae.

Dankie dat jy belangstel in PENdit.za en ons hoop van harte dat ons jou as lid kan verwelkom. Jy het alreeds jou passie vir skryf getoon – kontak ons. Laat jou pen praat.

KONTAK ONS: