PENdit.za bied twee opsies aan vir lede wat graag in die kollig wil wees:

PENdit.za Primalid (Opsie 1):

REGISTREER – Goedgekeurde lede sluit aan deur ledegeld te betaal – ʼn jaarlikse bedrag van R500.00. Die lid se profiel sal onder die Skrywersprofiel-blad verskyn. Reeds gepubliseerde en toekomstige publikasies word hier gratis geadverteer. Primalede staan ook ʼn kans dat hulle werk aan ʼn uitgewer voorgelê kan word. Lede wat aan kompetisies wil deelneem, moet eers hulle manuskripte aan PENdit.za voorlê.

VOORDELE:

  1. Na goedkeuring word ‘n profielfoto van jou en jou beste skrywe op die skrywersprofielblad geplaas vir uitgewers
  2. Gratis advertensie van vorige publikasies en publikasies wat deur Pendit.za gepubliseer is
  3. Deurlopende bekendstelling aan uitgewers
  4. Kan aan kompetisies deelneem en pryse ontvang
  5. Word outomaties ingeskryf vir PENdit.za se jaarlikse Goue Veer Eretoekening, ingesluit ‘n groot prys (byvoorbeeld ‘n gratis publikasie deur ‘n uitgewer)
  6. Toegang tot slypskool en ‘n gratis module
  7. Toegang tot proeflees en teksredigering

PENdit.za Lidmaatskap (Opsie 2):

REGISTREER – Goedgekeurde lede mag, na die betaling van ‘n jaarlikse R200.00 ledegeld, hulle goedgekeurde verhale plaas. Elke lid mag slegs een verhaal binne ʼn siklus van sewe (7) dae plaas. Kompetisies sal op gereelde basis aan lede bekendgemaak word. Lede wat aan buite-kompetisies wil deelneem, kan eers hulle manuskripte aan PENdit.za voorlê.

VOORDELE:

  1. Lede kan alle skrywes lees
  2. Kan aan kompetisies deelneem en pryse ontvang
  3. Toegang tot slypskool
  4. Toegang tot proeflees en teksredigering
  5. Plasing van eie boeke wat deur PENdit.za hanteer is
  6. Kan eie publikasies adverteer teen ‘n advertensie fooi op ons Inkopie-blad

PENdit.za behou die opsie om ʼn gewone lid aan te beveel om as ʼn Primalid aan te sluit. Sodoende sal so ʼn lid alle voordele van ʼn Primalid verkry.

BANKBESONDERHEDE

Rekening naam: PENdit

Bank: Capitec

Bank Kode: 470010

Rekeningnommer: 160 181 4117

Rekening: Capitec Spaar

Verwysing (BELANGRIK): Naam & van + Opsie(1 of 2)+Ledegeld