Die blad is net beskikbaar vir Prima-lede

REGISTREER AS PRIMA-LID  http://pendit.co.za/registreer-vir-blootstelling-van-jou-skryfwerk/

Nico SchamrelNICO SCHAMREL – Hy het reeds verskeie kortverhale op media weblaaie gepubliseer. Drie van sy wen-kortverhale verskyn in PENdit. za se keurbundel, VLERKE. Nico Skryf tans aan sy eie kortverhaal omnibus.

Ronel DunnRONEL DUNN – PENdit is trots om ons ander kundige en gekwalifiseerde proefleser en redigeerder, aan jou voor te stel, die woordeskat belaaide Ronel Dunn. Ronél is ‘n woordverslaafde en daaruit het ‘n liefde vir skryf ontstaan. 

Bets KoenBETS KOEN – Bets het verskeie publikasies in tydskrifte en gesamentlike bundels die lig laat sien, asook drie gepubliseerde bundels.