Hulpbronne vir skrywers
Woordeboek – WAT
Die Elektroniese WAT word bygewerk soos ‘n nuwe letter van die alfabet voltooi word. Dit is as ‘n CD en op die internet beskikbaar. Kliek op die skakel hieronder en besoek die webwerf. Die CD kan bestel word op hul webblad.
http://www.wat.co.za/index.php/af-ZA/publikasies/elektroniese-wat
Wspel (Woord Spel)
Gratis Afrikaanse speltoetser vir Microsoft Office (Windows en Mac). Dit is gratis. Laai af en installeer. Die instruksies is eenvoudig. Volg net die stappe noukeurig.
Afrikaanse Taalgids – Universiteit van Johannesburg
Afrikaanse woordelys en spelreëls – in PDF vorm. Dit mag dalk handig te pas kom in ‘n nootgeval.
Woordelys en spelreëls – Uitgawe 6.3
Indien jy dalk dringend na ‘n woord of ‘n spelreëls soek, kan jy ook op hieride skakel kliek
https://archive.org/stream/afrikaansewoorde06bosh/afrikaansewoorde06bosh_djvu.txt
Bobaas Afrikaanse Media-webblaaie
Afrikaans.com
Die blad bied vermaak, leefstyl en leerhulp aan, asook projekte en taalnuus. Besoek gerus die blad en ondersteun Afrikaans.
GOEDVOEL – Leef met hart en siel
Lééf met hart & siel is ‘n tydskrif vir gelowige vroue wat die mooi in die lewe geniet. Ons glo in die belangrikheid van balans – om tyd te maak vir God, jouself en ander. Ons vier mekaar se kreatiwiteit en uniekheid en kies om lief te hê en te Lééf – met hart en siel!
PENdit.za SLYPSKOOL http://pendit.co.za/professionele-slypskool-vir-skrywers-met-proeflees-en-teksredigering/