Wenke vir voornemende skrywers

  1. As jy wil skryf dan moet jy– Die grootste ding is talent. As jy ‘n begeerte het om te skryf, het jy tien teen een die talent ook.
  2. Moenie uitstel nie– Gaan sit en skryf net.
  3. Dikwels is dit beter om nie te veel te dink oor wat jy skryf nie– Skakel jou linkerbrein heeltemal af en skryf net met jou regterbrein. Laat dit net vloei.
  4. Doen navorsing– Jy moet nooit skryf oor iets waarvan jy nie weet nie en dit moet verkieslik iets wees wat jou emosioneel raak.
  5. Vir inspirasie – gebruik ’n prent, foto of tekening en begin daaroor skryf. Neem elemente uit die natuur soos wolke, reën, sonskyn, klippe, berge, bome en bou ’n storie daarom.
  6. Jou geestesoog – skep ’n dorp of plek in jou geestesoog. Plaas karakters daarin en begin skryf. Besluit vooraf waaroor die tema gaan – moord, romanse, dood ens.
  7. Goeie wenk – sluit aan by ons slypskool. Loer gerus na ons slypskool-blad.
  8. Laastens – registreer by ons en LAAT JOU PEN PRAAT!

REGISTREER  `http://pendit.co.za/registreer-vir-blootstelling-van-jou-skryfwerk/