Welkom by PENdit.za

Vir talentvolle Afrikaanse skrywers wat graag hul werk wil publiseer en met ander wil deel.

TYDPALET nuwe Afrikaanse keurbundel

TYDPALET nuwe Afrikaanse keurbundel

Tydpalet is PENdit.za se derde keurbundel wat verskeie kortverhale bevat. Dit sluit nostalgiese verhale in oor die DRAADLOOS, verskeie tydperke, ongewone moordverhale, die goeie ou dae, selfs fantasie en die romanse. Hierdie keurbundel sal vroeg 2020 beskibaar wees. Moenie hierdie bundel misloop nie. Die verhale word gekeur deur ‘n kundige paneel en deur talentvolle skrywers

Read More

CIRCA – PENdit.za SE DERDE KEURBUNDEL

    DERDE KEURBUNDEL OOR DIE EEUE HEEN PENdit.za se derde Kortverhaalbundel,CIRCA,  handel oor die verskillende tydperke vanaf die steentydperk, barok, middeleeue, lighartige 1920’s, flambojante en rock ‘n roll 1950’s, die waaghalsige hippie en mini 1960’s, asook die toekoms en legendariese fantasie. Daar eers groot opwinding tussen ons lede! Die tydperk, Barok, is reeds gedek

Read More

Afrikaanse boek – SES DAE – maak opslae

Afrikaanse boek – SES DAE – maak opslae

Afrikaanse Boek, die keurbundel – Ses Dae – maak opslae. Ses Dae – R180.00 (posgeld ingesluit) KEURBUNDEL Ons is trots om ons tweede keurbundel voor te stel en net betyds vir die wontermaande wat op ons wag! Al wat jy nodig het is jou bundel, Ses Dae, warm sjokolade en ‘n kaggelvuur. Hierdie bundel bevat

Read More

Ses Dae – Afrikaans keurbundel – binnekort te koop!

  Ses Dae – Pendit.za se tweede keurbundel word binnekort bekendgestel   Hierdie keurbundel is uitsonderlike mens-verhale binne die milieu van die natuurskepping – Moeder Aarde. Elemente soos water, wolke, bos, berge, woestyn en wind word gebruik as agtergrond en word unieke verhale geskep uit die pen van ons talentvolle skrywers. In ses dae is

Read More