Welkom by PENdit.za

Vir talentvolle Afrikaanse skrywers wat graag hul werk wil publiseer en met ander wil deel

Essaybundels – BETS KOEN – PENdit.za

Essaybundels deur BETS KOEN Woord-en-musiekmens Bets Koen is een van ons proeflesers en teksredigeerders. Met ’n besonderse aanvoeling vir Afrikaanse letterkunde skop sy en haar mede-kollega stof in die oë van menige proeflesers. Sy deel graag haar kundigheid met aspirantskrywers. Jou manuskrip kan in ’n meesterstuk omskep word. Lede van ons slypskool vind haar modules

Read More

SKRYF JOU STORIE – Derde Keurbundel deur PENdit.za

SKRYF JOU STORIE – Derde Keurbundel deur PENdit.za

Kom skryf saam aan ons Derde Keurbundel met die tema TYD Hierdie keurbundel gaan groot uitdagings bied aan al ons skrywers. Maak julle reg vir buite die boks uitdagings en interessante kinkels in die kabel. Ons gaan dieper delf, navorsing aanspoor en die kreatiewe wakker maak. TYD bied geleentheid om in verskeie periodes te skryf

Read More

Ses Dae – Afrikaans keurbundel – binnekort te koop!

  Ses Dae – Pendit.za se tweede keurbundel word binnekort bekendgestel   Hierdie keurbundel is uitsonderlike mens-verhale binne die milieu van die natuurskepping – Moeder Aarde. Elemente soos water, wolke, bos, berge, woestyn en wind word gebruik as agtergrond en word unieke verhale geskep uit die pen van ons talentvolle skrywers. In ses dae is

Read More