ENGELA – gewilde Kortverhaalbundel – Nico Schamrel
BESTEL: http://pendit.co.za/afrikaanse-boeke-deur-talentvolle-afrikaanse- skrywers/ KINDLE AFLAAI: http://amazon.com/author/nico-schamrel ENGELA is ’n samevoeging van verskeie kortverhale wat uiteenlopende emosies wek – hartseer, geluk, liefde en die onvermydelike intriges van menswees. Dit lei tot vrae, antwoorde en soms die onverklaarbare. Die twee kortverhale oor Engela, is ’n huldeblyk aan die skrywer se ma. RESENSIE – deur Prof. dr. GJ van