E-boeke – hoe om te werk te gaan!

E-BOEK PUBLIKASIE: Goed nou is jou manuskrip klaar, jy het ook ‘n idee oor hoe jou buiteblad moet lyk. Jy het die nodige illustrasie(s) en ‘n moontlike goeie titel. Indien jy sou belangstel dat www.eBooksforyou.co.za dit publiseer, doen jy die volgende: Jy e-pos jou manuskrip in Word-formaat. Jy e-pos die illustrasies in Jpeg-formaat. Indien jy