Welkom by PENdit.za

Vir talentvolle Afrikaanse skrywers wat graag hul werk wil publiseer en met ander wil deel

Hoe begin jy om ’n boek te skryf?

Hoe begin jy om ’n boek te skryf?

Hoe begin jy om ’n boek te skryf? Begin by die begin en volg hierdie goeie raad van ’n bekende skrywer, Rachel du Bois. Ons plaas dit met erkenning en krediet en het sekere inligting van belang bygevoeg. Jy moet eerstens weet in watter genre jy wil skryf. Daar word onderskeid gemaak in genrefiksie : Misdaad-fiksie Fantasie

Read More

Wees deel van ons Facebook

Word ‘n Lid van ons Facebook-blad Jy kan ook lid word van ons PENdit.za Facebook-blad indien jy sou belangstel om jou skryfwerk te deel en ander se skryfwerk te lees. Die blad is ’n geslote groep vir aspirant skrywers waar hul talentvolle skryfkuns geplaas word na goedkeuring deur ons administrasie. Op dié blad word uitdagings gestel

Read More