Welkom by PENdit.za

Vir talentvolle Afrikaanse skrywers wat graag hul werk wil publiseer en met ander wil deel

Tag Hoe om my boek te publiseer

RIGLYNE VIR SKRYWERS – PENdit.za

RIGLYNE VIR SKRYWERS – PENdit.za

RIGLYNE VIR SKRYWERS   Hou die volgende riglyne in gedagte wanneer jy ’n boek of kortverhaal skryf. Dieselfde reëls is van toepassing met betrekking tot uitdagings wat PENdit.za plaas word.   Baie tyd, toewyding, self-dissipline en navorsing is nodig. Maak jou gereed vir heelwat ure se sit voor die rekenaar om jou storie uit jou

Read More