Welkom by PENdit.za

Vir talentvolle Afrikaanse skrywers wat graag hul werk wil publiseer en met ander wil deel.

Manuskrip voorlegging – hulp vir skrywers

Manuskrip voorlegging – hulp vir skrywers

Kry vooraf agtergrondinligting van die uitgewer waarheen jy jou manuskrip wil stuur. Meeste uitgewers het ’n webwerf waarop hulle hul eie spesifikasies uiteensit. Stuur slegs jou heel beste poging. Laat jou manuskrip proeflees en redigeer. Hoekom jou kanse verbeur met ’n manuskrip vol foute? Moet nooit ’n manuskrip aan meer as een uitgewer gelykertyd stuur

Read More

Hoe begin jy om ’n boek te skryf?

Hoe begin jy om ’n boek te skryf?

Hoe begin jy om ’n boek te skryf? Begin by die begin en volg hierdie goeie raad van ’n bekende skrywer, Rachel du Bois. Ons plaas dit met erkenning en krediet en het sekere inligting van belang bygevoeg. Jy moet eerstens weet in watter genre jy wil skryf. Daar word onderskeid gemaak in genrefiksie : Misdaad-fiksie Fantasie

Read More