Welkom by PENdit.za

Vir talentvolle Afrikaanse skrywers wat graag hul werk wil publiseer en met ander wil deel.

‘n Uitgewer met ‘n visie!

Ons verwelkom ‘n nuwe UITGEWER in ons midde – ‘n UITGEWER met visie en kreatiewe denke – Ns. SKRYWERSHUIS. Hierdie uitgewer bied meer as wat jy verwag – ‘n aanlyn boekwinkel en ‘n virtuele koffiekroeg  – enige in sy soort. Kopers kan boeke aankoop in SA-rand deur die boekwinkel te besoek. Die aankope is ‘n

Read More

ENGELA – gewilde Kortverhaalbundel – Nico Schamrel

ENGELA – gewilde Kortverhaalbundel – Nico Schamrel

BESTEL: http://pendit.co.za/afrikaanse-boeke-deur-talentvolle-afrikaanse- skrywers/ KINDLE AFLAAI: http://amazon.com/author/nico-schamrel ENGELA is ’n samevoeging van verskeie kortverhale wat uiteenlopende emosies wek – hartseer, geluk, liefde en die onvermydelike intriges van menswees. Dit lei tot vrae, antwoorde en soms die onverklaarbare. Die twee kortverhale oor Engela, is ’n huldeblyk aan die skrywer se ma. RESENSIE – deur Prof. dr. GJ van

Read More

TYDPALET nuwe Afrikaanse keurbundel

TYDPALET nuwe Afrikaanse keurbundel

Tydpalet is PENdit.za se derde keurbundel wat verskeie kortverhale bevat. Dit sluit nostalgiese verhale in oor die DRAADLOOS, verskeie tydperke, ongewone moordverhale, die goeie ou dae, selfs fantasie en die romanse. Hierdie keurbundel sal vroeg 2020 beskibaar wees. Moenie hierdie bundel misloop nie. Die verhale word gekeur deur ‘n kundige paneel en deur talentvolle skrywers

Read More

E-boeke – hoe om te werk te gaan!

E-boeke – hoe om te werk te gaan!

E-BOEK PUBLIKASIE: Goed nou is jou manuskrip klaar, jy het ook ‘n idee oor hoe jou buiteblad moet lyk. Jy het die nodige illustrasie(s) en ‘n moontlike goeie titel. Indien jy sou belangstel dat www.eBooksforyou.co.za dit publiseer, doen jy die volgende:   Jy e-pos jou manuskrip in Word-formaat. Jy e-pos die illustrasies in Jpeg-formaat. Indien jy

Read More

NS Kreatiewe Ontwerp

NS Kreatiewe Ontwerp

NS Kreatiewe Ontwerp – ONS VISIE: Ons is ’n besigheid en instansie wat onsself daaraan toelê om Afrikaanse skrywers en digters van hulp te wees. Met die samewerking van PENdit.za, Afrikaanse verhaalkuns te bevorder en te bemark. Om begin-skrywers hulp te verleen met idees, bemarking, raad en bystand. Om deur kreatiwiteit en ontwerp kwaliteit te

Read More

IDEES HOE OM JOU BOEK TE BEMARK

IDEES HOE OM JOU BOEK TE BEMARK

IDEES en wenke hoe om jou eie boek te bemark (saamgestel: Nico Schamrel) Die Internet – bied verskeie platforms waar jy gratis kan bemark. Sommige webwerwe vra wel ’n minimale fooi, maar ander kan duur wees. Maak seker of dit wel gratis is. Facebook – jou eie blad is klaar ’n goeie begin. Daar is

Read More

CIRCA – PENdit.za SE DERDE KEURBUNDEL

    DERDE KEURBUNDEL OOR DIE EEUE HEEN PENdit.za se derde Kortverhaalbundel,CIRCA,  handel oor die verskillende tydperke vanaf die steentydperk, barok, middeleeue, lighartige 1920’s, flambojante en rock ‘n roll 1950’s, die waaghalsige hippie en mini 1960’s, asook die toekoms en legendariese fantasie. Daar eers groot opwinding tussen ons lede! Die tydperk, Barok, is reeds gedek

Read More

CROYEZ LITERÊRE TOEKENNING – PENdit.za

Drie PENdit.za skrywers ontvang erkenning vir hul kortverhale Ons lesers was baie beïndruk met die gehalte van die verhale wat ontvang is. En veral omdat dit deur opkomende skrywers voorgelê is – Zalman S. Davis, VOORSITTER   Erkenning is ontvang deur drie van ons PENdit.za skrywers vir hul inskrywings vir die CROYEZ LITERÊRE TOEKENNING Kompetisie. Bets Koen, Bianca Botha

Read More

Afrikaanse boek – SES DAE – maak opslae

Afrikaanse boek – SES DAE – maak opslae

Afrikaanse Boek, die keurbundel – Ses Dae – maak opslae. Ses Dae – R180.00 (posgeld ingesluit) KEURBUNDEL Ons is trots om ons tweede keurbundel voor te stel en net betyds vir die wontermaande wat op ons wag! Al wat jy nodig het is jou bundel, Ses Dae, warm sjokolade en ‘n kaggelvuur. Hierdie bundel bevat

Read More

Hoe begin jy om ’n boek te skryf?

Hoe begin jy om ’n boek te skryf?

Hoe begin jy om ’n boek te skryf? Begin by die begin en volg hierdie goeie raad van ’n bekende skrywer, Rachel du Bois. Ons plaas dit met erkenning en krediet en het sekere inligting van belang bygevoeg. Jy moet eerstens weet in watter genre jy wil skryf. Daar word onderskeid gemaak in genrefiksie : Misdaad-fiksie Fantasie

Read More