Welkom by PENdit.za

Vir talentvolle Afrikaanse skrywers wat graag hul werk wil publiseer en met ander wil deel.

Tag self-publikasie

Manuskrip voorlegging – hulp vir skrywers

Manuskrip voorlegging – hulp vir skrywers

Kry vooraf agtergrondinligting van die uitgewer waarheen jy jou manuskrip wil stuur. Meeste uitgewers het ’n webwerf waarop hulle hul eie spesifikasies uiteensit. Stuur slegs jou heel beste poging. Laat jou manuskrip proeflees en redigeer. Hoekom jou kanse verbeur met ’n manuskrip vol foute? Moet nooit ’n manuskrip aan meer as een uitgewer gelykertyd stuur

Read More