Karakters in verhale

KARAKTERS EN EMOSIES: ‘n Romanse of liefdesroman moet verkieslik karaktergedrewe en emosie-gedrewe wees, eerder as gebeure-gedrewe soos ‘n spanningsroman. M.a.w. elke aksie of reaksie van jou karakter moet spruit uit wie sy is en hoe sy voel op daardie oomblik, anders skep jy kartonkarakters wat jou lesers gou sal verveel. Dis al klaar ‘n mondvol