Welkom by PENdit.za

Vir talentvolle Afrikaanse skrywers wat graag hul werk wil publiseer en met ander wil deel

Manuskrip voorlegging – hulp vir skrywers

Manuskrip voorlegging – hulp vir skrywers

Kry vooraf agtergrondinligting van die uitgewer waarheen jy jou manuskrip wil stuur. Meeste uitgewers het ’n webwerf waarop hulle hul eie spesifikasies uiteensit. Stuur slegs jou heel beste poging. Laat jou manuskrip proeflees en redigeer. Hoekom jou kanse verbeur met ’n manuskrip vol foute? Moet nooit ’n manuskrip aan meer as een uitgewer gelykertyd stuur

Read More

RIGLYNE VIR SKRYWERS – PENdit.za

RIGLYNE VIR SKRYWERS – PENdit.za

RIGLYNE VIR SKRYWERS Hou die volgende riglyne in gedagte wanneer jy ’n boek of kortverhaal skryf.  Baie tyd, toewyding, self-dissipline en navorsing is nodig. Maak jou gereed vir heelwat ure se sit voor die rekenaar om jou storie uit jou kop uit op die rekenaarskerm te kry. Skryf is ’n tydsame proses. Sukses kom nie

Read More

Keurbundel – VLERKE – Kortverhale oor engele

  Hierdie unieke keurbundel, met Engele en Kersfees as die hooftema, bied stof tot nadenke, dankbaarheid en hoop wat  in goedvoelstories omskep is. VLERKE is genotvolle leesstof wat jou wegvoer na verbeeldingryke vertellings deur talentvolle skrywers. Die bundel is enig in sy soort en word gekenmerk deur die gebruik van ’n ryke woordeskat in Afrikaans. Hierdie

Read More