Welkom by PENdit.za

Vir talentvolle Afrikaanse skrywers wat graag hul werk wil publiseer en met ander wil deel.

Keurbundel (2) – Uitgewer: PENdit.za

Keurbundel (2) – Uitgewer: PENdit.za



PEN-dit.za se Tweede Keurbundel

KEURBUNDEL – PENdit.za het reeds die bundel, VLERKE, gepubliseer. Ons is tans besig om uitdagings te plaas op ons Facebook-blad. Indien jy graag jou vernuf as skrywer wil toets, jou skrywes met ander wil deel of wil deelneem aan uitdagings en jou storie op die blad wil plaas, kan jy aansluit by ons Facebook-blad deur die skakel hieronder te klik (onthou om die drie vrae te beantwoord – dis maklik!).

Goedgekeurde verhale sal in ons tweede keurbundel publiseer word. Daar is wel voorwaardes. Enige vrae sal deur ons met graagte beantwoord word. Kontak ons gerus vir enige inligting.

https://www.facebook.com/groups/1916633848454903/

INKOPIES: http://pendit.co.za/afrikaanse-boeke-deur-talentvolle-afrikaanse-skrywers/

admin

You must be logged in to post a comment