Prente in my kop

Foto’s en prente vertel ʼn storie deur die oog van ʼn fotograaf of kunstenaar.

Dit wek emosies, misterie en soms ʼn absurditeit wat jou gedagtes stimuleer, beelde skep en herinneringe opwek.
Die skrywer verwerk hierdie indrukke en omskryf dit in verhale waarin alledaagse gebeure ʼn wedergeboorte ervaar.
Herinneringe uit die skrywer se kinderdae op sy tuisdorp word veral besonder beskryf in sy verhale – Witter as sneeu en Ma kan toor.
Elke kortverhaal word met ʼn foto geplaas sodat die leser die verhaal daarmee kan vereenselwig.

Order Now!
About the Book

Elke kortverhaal word vergesel deur ‘n eie foto wat betrekking het op die verhaal. Dit illustreer dus die oorsprong van die verhaal wat deur die prent of foto geïnspireerd was.

‘n Kunstige aanbieding wat ‘n nuwigheid bied aan die gewone kortverhaalbundel.

Details
Author:
Genre: Kortverhaalbundel
ASIN: B089S3KS7P
Rating:

Order Now
Buy from Amazon Kindle
About the Author
Nico Schamrel

Gebore en getoë op Uitenhage. Hy matrikuleer aan die Hoërskool Andrew Rabie in Port Elizabeth en na vele omwentelings in sy lewe, keer hy terug na sy geboortedorp.
Hy beywer hom ter bevordering van die Afrikaanse verhaalkuns as stigterslid van PENdit.za en is ‘n kampvegter vir die behoud van Afrikaans.
“God gee jou talente as geskenk en daarmee moet jy woeker. Afrikaans is ‘n wonderlike godgegewe taal. Ek skryf omdat dit my passie is, die liefde vir my taal en om saam met ander my moedertaal aan die lewe te hou.”

Preview
Disclosure of Material Connection: Some of the links in the page above are "affiliate links." This means if you click on the link and purchase the item, I will receive an affiliate commission. I am disclosing this in accordance with the Federal Trade Commission's 16 CFR, Part 255: "Guides Concerning the Use of Endorsements and Testimonials in Advertising."