Keurbundel (2) – Uitgewer: PENdit.za
PEN-dit.za se Tweede Keurbundel KEURBUNDEL – PENdit.za het reeds die bundel, VLERKE, gepubliseer. Ons is tans besig om uitdagings te plaas op ons Facebook-blad. Indien jy graag jou vernuf as skrywer wil toets, jou skrywes met ander wil deel of wil deelneem aan uitdagings en jou storie op die blad wil plaas, kan jy aansluit