Hasepad Uitgewers

Wil jy graag jou manuskrip, boek of skrywes publiseer? HASEPAD UITGEWERS bied jou die geleentheid om dit te doen! Stuur jou manuskrip aan Hasepad. Hasepad Uitgewers skep vir jou ‘n profiel en skakel na jou profiel en boeke. Hulle bemark daarna jou boek dat die rook trek. Jou boek is dan wêreldwyd beskikbaar en aflaaibaar