Welkom by PENdit.za

Vir talentvolle Afrikaanse skrywers wat graag hul werk wil publiseer en met ander wil deel.

SLYPSKOOL 2019

SLYPSKOOL 2019



 

 

SLYPSKOOL: PENdit.za se slypskool begin 1 Februarie 2019. Indien jy nog wil registreer, gaan na ons slypskool-blad. Hier verskyn al die inligting, kostes, registrasievorm (kliek op download) en bankbesonderhede.

LET WEL: Hierdie is ‘n registreerde en kopiereg module, saamgestel deur PENdit.za en word deur geen ander slypskool gebruik nie. Ons module is saamgestel deur professionele aanbieders met ‘n wye kennis en ondervinding op hierdie gebied. Dus is PENdit.za se module enig in sy soort. Hierdie module word hoog aanbeveel en uitstekende resultate word verkry.

Vervaldatum vir inskrywings is 28 Januarie 2019.

SLYPSKOOL: http://pendit.co.za/slypskool-vir-skrywers-unieke-modules-vir-skrywers/

admin

You must be logged in to post a comment