SLYPSKOOL 2019
SLYPSKOOL: PENdit.za se slypskool begin 1 Februarie 2019. Indien jy nog wil registreer, gaan na ons slypskool-blad. Hier verskyn al die inligting, kostes, registrasievorm (kliek op download) en bankbesonderhede. LET WEL: Hierdie is ‘n registreerde en kopiereg module, saamgestel deur PENdit.za en word deur geen ander slypskool gebruik nie. Ons module is saamgestel