GEWILDSTE NUUSBRIEF IS PENBRIEF


Afrikaans is jóú taal PENdit.za bevorder die Afrikaanse verhaalkuns. Afrikaans is ons taal. Ons deel graag hierdie punte met jou oor hoe jý Afrikaans kan bevorder. Hou aan om Afrikaans te gebruik waar dit kan. Wees eerder ’n ambassadeur vir Afrikaans as ’n stok aan die been vir Afrikaans. Afrikaans en Afrikaanssprekendes het genoeg vyande. Moet
Hierdie unieke keurbundel, met Engele en Kersfees as die hooftema, bied stof tot nadenke, dankbaarheid en hoop wat in goedvoelstories omskep is. VLERKE is genotvolle leesstof wat jou wegvoer na verbeeldingryke vertellings deur talentvolle skrywers. Die bundel is enig in sy soort en word gekenmerk deur die gebruik van ’n ryke woordeskat in Afrikaans. Hierdie